Spesiale vrou Spesiale vrou March 8, 2011 in my gedigte kan jy lees ek sien haar nie ek ken haar nie ek ruik haar parfuum wanneer sy verbystap ek laat haar lag of is dit ek ek sien haar nie ons loop verby mekaar ek droom vir altyd Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!