Sag fluister sy Sag fluister sy March 22, 2011 warm woorde wat die kleure herfsblare weg warrel herfs is treurtyd die groen van somer het verkleur die drif van lente waai blare weg jaar in jaar uit volg ons die siklus loners in loners out ons kan nie help dis die seisoen Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!