Die einde van die wêreld

Die einde van die wêreld

ons almal weet
dit gaan gebeur

elkeen van ons
het sy eie wêreld

waar jy speel
waar jy dae steel

hier diep binne
weet elkeen van ons

wanneer dit die einde
van die wêreld is

jou wêreld
nie hierdie wêreld

die einde daarvan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz