Begrawe my diep

Begrawe my diep

In jou gedagtes
sodat my brandende liefde

nie weer sal vulkaan
en jou verswelg

begrawe my diep
sodat ek jou nie kan roep nie

want ons albei weet
dat ons nie mag opstaan

uit die graf van
ons liefde nie
 

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz