Gees van die liefde

Gees van die liefde

hoe vinnnig is jy
om die eensame hart

te verower
te betower

die herfs is nie meer vaal
die winter is nie meer koud

ons moes die kragte van
die natuur net voorspel

rede het ons
nie gevra nie

die soet reis
van verlief

het ons ervaar
getumble het ons

niemand kon nog ooit verstaan
hoe die hormoon werk nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz