Tronkvoël

Tronkvoël

die traliewêreld
dis al

die son skuif die
tralies elke dag
dieper die sel in

die koue
werklikheid volg

die vuil mossie
pik die oorskiet
krummels

God sien jy nie
hoor jy nie

my lied

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz