Sal jy my hoor bo al die note Sal jy my hoor bo al die note April 13, 2011 die klavier kan vals wees die viool kan skril skree van pyn of genot die franse horing hyg en hyg die kitaar se snare vibreer mekaar deurmekaar maar my hartsnaar klop stadig reelmatig vir jou kan jy my hoor Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!