Sagmoedig

Sagmoedig

wees sag teenoor jou maat
wees teer teenoor jou maat
wees verdraagsaam teenoor jou maat
wees liefdevol teenoor jou maat
wees net lief vir jou maat

en al hierdie verkeerd dinge
sal stil stil verdwyn

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz