Ek loop met my gedagtes

Ek loop met my gedagtes

sonder om iets te hoor
sonder om iets te sien

die dag sal wees soos die nag
die goud van die moreson
sien ek nie

toe ek by jou graf kom
sit ek jou gunsteling blomme

aan die voet van jou graf

die dag sal wees soos die nag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz