Wie proe sal weer proe

Wie proe sal weer proe

die duiwel se vallei
lei ons in versoeking

om 'n draai daar te maak
onbeskaam word ons vasgevang

in die sonde dorings
bloederig struikel ons uit

ons het te veel gewaag
die duiwel lag

wie geproe het
sal weer kom proe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz