Ek asem jou in

Ek asem jou in

elke teug vat my
na liefdesland

waar ek jou vrugte kan geniet
en saam met jou vreet

van die mango en grenadilla
totdat dit liefdesap word

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz