Die koue winterwind buig die kaal takke

Die koue winterwind buig die kaal takke

Wat tevergeefs sonwaarts strek
wat bid vir die laaste straal

die koue winterwind vries
en breek die takke

wie van ons sal weer
kan bot hierdie lente

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz