Begrawe my diep

Begrawe my diep

So diep as wat
jy die gat kan grawe

ek weet dat wanneer jy
by die klippe kom

gaan jy opgee

ons is nog nie dood nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz