Vrou was geskep om Adam te terg
Dit is warm in die klub
die lywe terg die manne
maar die beursies weet
maar na twee skure
soek sy ander prooi
by die kantoor stap die meisies
styf lyf rond
die mans kyk en droom
maar vanaand by die huis
gee my lief my 'n
'ek is bly jy is hier' soen
sy het nie nodig
om te terg nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!