Flukse vrou

Flukse vrou

vroeg genoeg word bed opgemaak

vroeg word huis skoongemaak
tot laat middag deeglik was sy

laat genoeg was aand ete gereed

laataand was sy te moeg gewees

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz