Die môrester flikker flou

Die môrester flikker flou

sy het gisteraand saam
met apollo gekuier
hy wou net nie gaan slaap nie

sy moes 5 uur aan diens wees
om die nuwe dag aan te kondig

in die daglig besef sy toe
dat die sonlig haar wou verower

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz