Vader tyd tik-tik-tik Vader tyd tik-tik-tik April 29, 2011 weet ons dit dan nie die wysters skuif gedurig die sekondes word minute die minute word ure die ure word dae die dae word jare mens mors nie tyd om in die kroeg te sit nie Jesus gee ewigheidstyd Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!