Vyf rand huggie

Vyf rand huggie

middernag sluip hy rooioog uit die kombuis
louwarm melkbottel in die hand

baba sluk en sluk
60 sekondes bottel is leeg

dit is nou kaka doektyd
'n vyf rand huggie in sy moer

rooioog kyk ons vir mekaar
ons het nie geweet
dit gaan so kak wees nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz