My gedigte het geen betrekking op enige lewende mense nie en is net daar vir humor en wonder waar de donner als vandaan kom

My gedigte het geen betrekking op enige lewende mense nie en is net daar vir humor en wonder waar de donner als vandaan kom

Johan jy het jou self seker herken
Chris langbeen voltruis het altyd gewen

Pieter jou draadsitter stem vir pienk toilette
Jessica jy dra allure, alweer op die uitkyk

Karel klipdrift jy het nooit brieke gehad nie

Anna jy het altyd gesê ek praat k
toe begin ek maar skryf

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz