In die rooi van die wyn

In die rooi van die wyn

die wit trane
gly teen die kant

die rooi storm deur are
asems jaag soos warm woestynwind

teleurgestel stap ons
tot voor die deur van
verantwoordelikheid

en kurk

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz