Die draak

Die draak

Van sonde
het my verswelg

kan iemand my vlerke gee
om die sonde te ontsnap

my smart te verdwelg
kan iemand my smeekroep hoor

Jesus hoor my smeek
en stuur die draak

in sy moer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz