Luister iemand as ek huil Luister iemand as ek huil May 18, 2011 jy is weg jy wat altyd geluister het jy wat altyd gefluister het liefdesliedjies geneurie het in my oor vanaand is die alleen so baie ek is bang baie bang dat iemand anders dalk in my oor gaan fluister Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!