Waarom eis jy my nie op nie

Waarom eis jy my nie op nie

hulle dans om my
hulle smeek ook my

maar bo alles
sien ek jou

eenkant sit
en wag op my

waarom dan
eis jy my nie op nie

my honger moet jy stil

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz