Ek lê naak

Ek lê naak

die band brand reuk
ruk my terug

oomblikke voor dit
was ek in beheer gewees

die witstreep teen my wang
die hoe oktaan sis

my been vasgeklem
ek het beheer verloor

My God ek het U
reeds jare gelede verloor

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz