DIe ou liefde vergeet die nuwe liefde magneet

DIe ou liefde vergeet die nuwe liefde magneet

smaak so soet
weg die ou pyn

lustig en listig
haar web gespin

listig nou die spel
haar web bewe van gevat

hulpeloos hang my karkas
toegespin in haar gom

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz