Gedagtes dwaal
my gedagte dwaal
sien jou op die muurbalbaan
rats soos min
sien jou op die tennisbaan
hou vir hou
sien ek seksie jou
op die strand sien ek jou
eergister, gister en vandag
weer mooilyf stap
gedagtes dwaal gedagtes swaar
ek diep jou uit die verlede op
stofvlerk, Gina kan weer vlieg
Leave a Reply
Be the First to Comment!