Die krulgolwe breek op die wit strande -ek was daar
Veilig lê ek
en watch
luilekker stap die lywe
oor die spierwit strand
my verkyker gefokus
die bruinste lyf op die strand
die bruisende branders jaag
my verkyker
bring die tsunami golf
by blouberg strand
die bruinste lyf verswelg
op die 10 de vloer
van mountain view
sit ek en tjank
Leave a Reply
Be the First to Comment!