My radar tel jou op

My radar tel jou op

Ek het ontsnap
die koue kort op my hakke

my gps ingestel op warm
my radar tel jou op

die straatkaart roete my
ek kan nie verkeerd

ek klop aan die deur
my buurman maak die deur oop

iewers is daar fout
my mes kletter op die klippe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz