Die mooi karkas

Die mooi karkas

mooi lewendig
vol lag
was sy gewees

die manne het oor
haar gepraat
sy kon kies en keur

eenkant moes sy sit
oorgewig en sproetgesig
dit was 40 jaar gelede

die karkas maat van my
het nog steeds sproete
maar 'n gawe hart

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz