Die streke van Janef Borski Die streke van Janef Borski May 30, 2011 Op die wit vlaktes van die alpe was Janef Borski bruingebrand die speelman sy streke het die oe laat rek en asems laat snak sy katel manewales het baie dames laat bloos maar die beste van alles was hy kon nie op sy bors ski nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!