Nou en dan ref ons

Nou en dan ref ons

op die oomblik idle ons
moet asem skep nou en dan

die winter vries ons pype
stadig draai ons nogsteeds

lente tyd draai die seisoen
ek draai jou krukas

vinnig tot loop
hardloop sal jy gou

jou castrol gtx
laat my flou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz