Die klop aan die deur van my hart

Die klop aan die deur van my hart

het ek al lank verwag
dat jy sou kom

die jare het verby gevlieg
uiteindelik die klop

gryskop hart wag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz