50 Hasies > 300 haasies

50 Hasies > 300 haasies

meer en meer word
die mense van ons land

vreet en vreet
niemand dink

50 haastige haasies
teel 300

ons nageslag dwaal
op afgesnyde oes

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz