Ek staan agter die son en loer

Ek staan agter die son en loer

Hoe God die gordyn
al groter ooptrek

ek sien die wêreld
al vroegoggend sonde doen

eendag gaan God die gordyn
nie ooptrek nie

Hy is al moeg
om na dieselfde prentjie te kyk

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz