Die verby wêreld

Die verby wêreld

ons het gedoen
ons het geniet

die wêreld waarin
ons gewoon het
is verpletter

leweloos roerloos bleek
lewenslange karkas opgebruik

die dood

skuil in ons

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz