Toys 4 us
ek wou speelgoed
vir die kleinkinders koop
ek stap toe die toy winkel in
in die skemer winkel
sien ek die speelgoed
ons stap daar uit met n groot
bruin papiersak vol
1 vibrator,3 bottels gly
10 gloei kondome,5 bubblebaths
en twee sulke snaaks duikpakke
vanaand gaan ons JOL
Leave a Reply
Be the First to Comment!