Sonder n draad klere aan

Sonder n draad klere aan

hulle was draadloos
toe sy hulle gevang het

hulle het roerloos gelê
en was sprakeloos

dit was die naakte
waarheid

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz