Die skerwe word gesmelt

Die skerwe word gesmelt

die skerwe van ons liefdesbeker
kan ons nie aanmekaarplak nie

net God kan dit smelt

dan kan ons weer begin

om mekaar
met die breekgoed te gooi

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz