Innig menswees Innig menswees June 29, 2011 ek admireer jou ek kom deel my hartsgeheime met jou my seer salf jou my honger verstaan jy skaam het jy jou siel ontbloot hand aan hand stap ons sonder woorde min kan verstaan dat ons net minus is jou diepste woorde deel jy met my Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!