Ek hou van eet sê sy
en knibbel sy oor saggies
ek hou van boudjies sê sy
en knyp hom saggies
ek hou van n fris bobeen
sê sy terwyl sy die kalkoen bobeen rondswaai
ek hou van eet sê sy
en skep hoender in
4 boudjies 3 dye en 6 vlerkies
ek hou van eet sê sy
en skep bees in
n 700 gram t been
met verbasing hou ek haar dop
n 700 ml glas rooiwyn
ek het gedog
sy hou van my
Leave a Reply
Be the First to Comment!