Ek weet wat aan hierdie kant van die grens is

Ek weet wat aan hierdie kant van die grens is

Blydskap, vrede, gelul, verwagting en warmte

jy aan die anderkant ,weet nie wat wag nie

miskien n luckypacket
geheimsinnig ,wat wag

verwyt, ontnugtering, leeg, verwoes
gesperde bene

ek moes nooit die grense
getoets het nie

alles hierbo het nie gebeur nie

ons respek vir mekaar

laat ons gees lewe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz