Meisiekind in rooi getooi glimlag jy vir die wêreld Meisiekind in rooi getooi glimlag jy vir die wêreld July 1, 2011 Vanjou kant af die mooi van die wêreld se kant af gluur die wolwe jonk en mooi en nog ongetooi so sappig die wolwe grom die wolwe kwyl maar verniet jou arms is gekruis die kruis van liefde die kruis van genade sal jou bewaar jy is Jesuskind Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!