Is dit jy wat saam met die nagwind fluister

Is dit jy wat saam met die nagwind fluister

is dit jy wat kaal kaal
saam met die morewind gaan lê

is dit jy wat saam
met die reenwind huil

dan is dit jy wat saam
met die bries fluister

en dan sagwarm
my skoot kom opsoek

is dit jy

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz