Haar veertjie soen

Haar veertjie soen

Het my gevries
sisteme verlam

is n vrou
so sag so warm

ruik so lekker nekwarm
parfuumsag

ek wil vir altyd
op jou nek lê

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz