In die woestyn van alleen

In die woestyn van alleen

het ek jou spore gevind
dit het na nerens gelei

toe vat ek jou hand
en mik na die son

die woestyn
het ons agtergelaat

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz