My Vinkie My sparky My Vinkie My sparky July 19, 2011 My wipstert vinkie jou kwetter weergalm vroegoggend in die riete van my siel my liefdeslied ritsel die blare my vinkie hou asseblief styf vas Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!