Jy sal nog spyt wees dat jy nie saam met ons gaan nie

Jy sal nog spyt wees dat jy nie saam met ons gaan nie

ons is anders
baie anders

ons werk nie
ons avontuur

ons klim die berg
met verwagting

elke tree n gly
elke los rots toets

aan die einde van die tog
hang lang skaduwees oor ons

ons het dit gemaak
voor donker

donker is niks

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz