My hart is te koop My hart is te koop October 5, 2011 eenkant het jy my geskop stofkant het jy my gerol in die hel van niemands land eensaamheid maak n slagoffer van ons blindelings storm ek die nag in in jou arms in is daar nog n jy op my kniee gaan ek dankie my God U het haar gestuur n son in my lewe Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!