Bang Bang October 6, 2011 die duiwel klop weer aan die deur ek is bang die duiwel klop weer ek bring vrugte mangoes, grenadillas en litchies alles eksoties se hy die duiwel klop weer ek hou van mangoes,litchies en nog meer … ek maak die deur oop Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!