Die vuurlig weerkaats in jou oe

Die vuurlig weerkaats in jou oe

opgewonde kyk ek na jou

en besef meteens
jy het n bril op

die weerkaatsing
was nie vir my nie

die bedekte boodskap
ek hou van jou

was maar net n vuurlig
weerkaatsing gewees

ek gooi nog hout op
die nag is nog jonk

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz